Oorblywende stres

Oorblywende stres in 'n rolvormige hol struktuurgedeelte veroorsaak 'n gaping wanneer dit met 'n bandsaag gesny word.

In materiaalkunde en soliede meganika, is oorblywende stresse stresse wat in 'n soliede materiaal agterbly nadat die oorspronklike oorsaak van die spanning verwyder is.[1] Oorblywende stres kan wenslik of ongewens wees.

  1. Thornton & Colangelo, Fundametals of Engineering Materials. Prentice-Hall. 1985, p299

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search